Rugby Raffle
Laerskool Schweizer-Reneke se rugbyseuns is reg om die wêreld (of ten minste die toer) aan te pak! Om hulle daar te kry, hou ons ‘n raffle om geld in te samel. Koop ‘n kaartjie, ondersteun ons spanne, en help dat ons seuns meer as net drieë kan druk!
Kaartjies – R100
Kies die aantal kaartjies wat u wil koop.
Time left:
Ends: February 27, 2026 10:00 am
Timezone: Africa/Johannesburg
Thank you for your support.
Entries: 0
There will be 9 winners

